Inni-Woud is geleë in Marignane Rylaan 51 (reg langs die NG Kerk Bonaero Park), Bonaero Park, Kempton Park.

Ons is ook op die kuberruimte te sien by www.inni-woud.co.za en as julle vir ons briefies wil stuur kan julle dit na info@inni-woud.co.za to e-pos.

Julle kan ons ook bel by: 083 310 7308 (Talitha)

Of as julle dalk ietsie wil stuur saam met die slakke... is ons slakke adres:
Posbus 7370
Bonaero Park
1622

Inni-Woud Personeel

Eienaar: Talitha Kruger
Die Olifante (babas): Juffrou Elizmari, Doris & Charmaine
Die Kameelperde (2jr): Juf Annamarie & Juf. Esme
Die Apies (3jr): Juf. Gladys & assistant
Die Seekoeitjies (4jr): Juf Nicolette
Die Zebras (5jr): Juf Elizma
Assistent by groot klasse: Juf. Melissa
Kok: Evelinah
Huishoudster: Chantal
Instandhouding en tuine: David
Opsigter: Calvin
Sel: 083 310 7308
Epos: info@inni-woud.co.za

Inskrywingsvorm kan hieronder afgelaai word:
.pdf formaat

Maandag - Vrydag
07:00 - 17:30
Maaitjies kan gehaal word vanaf 14:00
Publieke en alle addisionele skool vakansiedae gesluit
Oop gedurende skoolvakansies

FNB
Rek nr: 62758140116
Takkode: 250655
Tipe: Tjek
Verwysing: Kleuter se naam en van
© Kopiereg 2024. Inni-Woud.co.za. Alle regte voorbehou.
Terme van Gebruik | PAIA & POPIA Manual | Kontak Ons | Tuisblad